Kalender en Nuus

Weens die huidige Covid-19 pandemie is baie van die normale aktiwiteite verskuif, gekanselleer of aangepas om te voldoen aan voorgeskrewe wedgewing. Vir enige navrae kan U gerus die kerkkantoor kontak. Besoek ons Kontak Ons Bladsy.