Vir enige finansiele bydraes, skenkings of betalings kan U die onderstaande bank besonderhede gebruik. Stuur asb bewys van betaling aan: kantoor@ngksprings-oos.co.za.
Bankbesonderhede: NG Kerk Springs-Oos
ABSA Tjek Rekening
Tak: 632005
Rek no: 028 058 0112
Verwysing: Dankoffer/Voorletters en Van
Tiende/Voorletters en Van
Kollekte/Voorletters en Van
Koskas/Voorletters en Van
Etes/Voorletters en Van
Kontak Finansies:
Frederick de Lange Tel: 083 306 7503 E-Pos fdeltech@mweb.co.za of
Marlene Kriel Tel: 078 493 2140 kantoor@ngkspring-oos.co.za
2Kor 9:7 Laat elkeen gee soos hy hom in sy hart voorneem, nie met droefheid of uit dwang nie, want God het ‘n blymoedige gewer lief.
2Kor 9:8 En God het mag om alle genade oorvloedig oor julle te laat wees, sodat julle altyd in alle opsigte volop kan hê en oorvloedig kan wees tot elke goeie werk.