NG Kerk Springs-Oos

Ons glo & leef God se Verlossingsplan!

ONS IS OPGEWONDE OOR HIERDIE JAAR VAN 2026. ONS HOOP OM U BY ONS AKTIWITEITE RAAK TE LOOP.

Neem asseblief kennis dat veranderinge van tyd tot tyd gemaak mag word weens onvoorsiene omstandighede. Belangrike veranderinge, spesiale geleenthede en gebeure sal deurlopend by dienste aangekondig word en op die webtuiste opdateer word.

Kontak Ons:
+27 78 493 2140
kantoor@ngksprings-oos.co.za

1 Sackvilleweg,
Casseldale,
Springs, 1559
Gauteng